Benazir Bhutto

Benazir Bhutto
Benazir Bhutto

11de Premier van Pakistan
Ampstermyn
2 Desember 1988 – 6 Augustus 1990
President Ghulam Ishaq Khan
Voorafgegaan deur Muhammad Khan Junejo
Opgevolg deur Ghulam Mustafa Jatoi

13de Premier van Pakistan
Ampstermyn
19 Oktober 1993 – 5 November 1996
President Wasim Sajjad
Farooq Leghari
Voorafgegaan deur Moeenuddin Ahmad Qureshi
Opgevolg deur Malik Meraj Khalid

Persoonlike besonderhede
Gebore (1953-06-21)21 Junie 1953
Karatsji, Pakistan
Sterf 22 Desember 2007 (op 54)
Rawalpindi, Pakistan
Politieke party Pakistan People's Party
Eggenoot/-note Asif Ali Zardari (1987–2007)
Religie Islam
Handtekening

Benazir Bhutto (1953–2007) was die leier van die Volksparty (People’s Party) in Pakistan, wat deur haar pa, Zulfikar Ali Bhutto, gestig is. Sy was twee keer die premier van Pakistan, asook die eerste vrou wat verkies is om 'n Moslem-staat te lei.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search